Personeel

Leierskap van VGK Malmesbury

Ds Quentin Shaun Minnaar

Leraar

022 486 5416 / 022 486 4031
Ek is afkomstig van Ceres en het in 2005 aan die Hoërskool Charlie Hofmeyr gematrikuleer. Om eendag ‘n predikant te word, was nooit ‘n opsie op skool nie omdat ek graag ‘n musiekonderwyser wou word...
Lees Meer

Mev Cleodine Leukes

Skriba-Kassier

022 486 5416 / 078 622 6992
Ek is gebore en het grootgeword op Malmesbury. In 2000 het ek my Hoërskool loopbaan voltooi en het in 2005 lidmaat van VGK Malmesbury geword omdat dit hier is waar ek die liefde, omgee...
Lees Meer

Mnr Jan Karolus

Koster

081 008 1420
Ek is oorspronklik van Porterville, maar is reeds 22-jaar woonagtig in Malmesbury waar ek ook my vrou ontmoet het. Uit ons huwelik is twee seuns gebore. Na my skolastiese opvoeding het...
Lees Meer

Mnr William Stallenberg

Klank en Visuele Tegnikus

082 924 4651
My gesin het in 1979 verhuis na Atlantis vanaf Upington waar ek gebore is. Ek matrikuleer aan Proteus Sekondêre Skool in 1991. Na matriek het ek op ‘n deeltydse basis Informasie Tegnologie (IT)...
Lees Meer