Nuusbriewe

Nuusbriewe van VGK Malmesbury

Gesinsdiens, 19 April 2020

Vandag is die Tweede Sondag in Paastyd. Die opstanding van Jesus sê dat God ‘n wonderlike plan vir ons lewe het. Ons moet daarna streef om al hoe meer soos Jesus te leef en Hom aan die wêreldbekend stel met ons hele lewe. Plaas ‘n stoel in die ruimte waarbinne julle byeenkom.

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Gesinsdiens, 5 April 2020

Vandag is Palmsondag. Plaas enige iets wat groen is in julle ruimte wat as herinnering dien aan die palmkruise wat ons gewoonlik op Palmsondag ontvang. Begin julle byeenkoms deur die verhaal van Palmsondag hardop te lees soos ons dit vind in Matteus 21:1-11.

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Gesinsdiens, 29 Maart 2020

Raak bewus van God se Teenwoordigheid. Steek ‘n kers aan. Hierdie kers is dien as teken van God se teenwoordigheid in ons huise, land en die wêreld. Een van julle kan hardop die volgende gebed lees: Liewe Heer, hierdie kers herinner ons dat U God is, al lyk die wêreld só...

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Gesinsdiens, 22 Maart 2020

Voordag julle begin met julle huisgodsdiens, maak asseblief seker dat alles wat moontlik julle aandag kan aftrek (soos selfone en televisies) afgesit of weggesit is. Wanneer almal langs die tafel of by die plek is waar julle huisgodsdiens gaan beoefen...

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Betrekking tot die Koronavirus

Liewe Familie, Die Kerkraad en die onderskeie Kommissies van die Kerkraad het tydens ‘n spesiale vergadering gehou op Dinsdag, 17 Maart 2020, met onderskeiding besin oor hoe die Here ons roep om in hierdie tyd kerk te wees, te midde die realiteit van die Koronavirus...

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Uniformdiens Preek

Die Departement van Korrektiewe Dienste: Weskus Bestuursgebied in samewerking met die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika: Malmesbury het op Sondag 24 November 2019 'n openbare eredienste aangebied vir amptenare van beskermingsdienste...

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Die Spieël Derde kwartaal 2019

Geagte Lidmaat, Dankbaarheid is ‘n Christelike deug wat aan ons lewe ‘n besondere kwaliteit verleen. VGK Malmesbury het ‘n oorvloed van redes om dankbaar te wees. Redes, soos dat ons as gemeente op 11 Julie 2019 ons honderd-agt-en-dertigste bestaansjaar gevier het...

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Die Spieël Eerste kwartaal 2019

Geagte Lidmate, Gedurende die eerste kwartaal van 2019, het die VGK Malmesbury soveel genade van God ontvang. Die kwartaal was vir ons as gemeente vol vreugde, smart en oorwinning, nogtans kan ons God ons Vader noem.

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af

Die Spieël Tweede kwartaal 2019

Geagte Lidmaat, Soos die tyd verbyvlieg, voel dit of die maande letterlik soos 'n trapmeul onder ons voete beweeg, nogtans kan ons almal soos Paulus in 1 Korintiërs 1 vers 9 sê: God is getrou...Dit is al weer tyd vir voorraadopname van ons gemeente se werksaamhede

Lees Meer (PDF)

Laai dokument af